afrikaans web feeds

Sebastiaan Mofokeng, bevelvoerder van die polisie se speurtak op Griekwastad, het Vrydag begin getuig in die verhoor van die 16-jarige seun wat teregstaan ná die dood van drie lede van die Steenkamp-gesin. (Media24 se twiets binne).

Die Carlton-hotel in die Johannesburgse middestad is deesdae net ’n spookagtige skaduwee van die glorieryke statussimbool wat dit vroeër was.

Die Carlton-hotel in die Johannesburgse middestad is deesdae net ’n spookagtige skaduwee van die glorieryke statussimbool wat dit vroeër was.

’n Saggeaarde Johannesburger wat alles moontlik vir sy medemens en die omgewing sou doen, is in sy huis vermoor.

’n Saggeaarde Johannesburger wat alles moontlik vir sy medemens en die omgewing sou doen, is in sy huis vermoor.

Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging probeer hard om die raaisel op te los van ’n dooie tierwelpie wat in die oprit van ’n Oos-Randse huis gevind is.

Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging probeer hard om die raaisel op te los van ’n dooie tierwelpie wat in die oprit van ’n Oos-Randse huis gevind is.

’n Prentjie van ’n gesin wat rustig met hul lewe voortgegaan het tot kort voor hul gewelddadige dood by Griekwastad het in die hof ontvou.

“Die familie is deur die bye gesteek nadat ’n byekorf naby die mense gesteur is toe iemand gras gesny het.”

“Die familie is deur die bye gesteek nadat ’n byekorf naby die mense gesteur is toe iemand gras gesny het.”

Slange in die Jakarandastad begin nou al slaapplek vir die winter soek.
Arno Naudé, ’n Pretoriase slangkenner, het gister gesê mense gaan nou al hoe meer slange sien, tot omstreeks begin April.

Mense met wettige verblyfreg op plase mag nie sonder meer hul hele familie by hulle laat bly asof die plaaseienaar geen regte het nie.

’n Polisiekonstabel wat eergisteraand in burgerdrag en in ’n ongemerkte polisiemotor by ’n huis opgedaag het om ’n rooftog te ondersoek, is deur die klaer geskiet. Dít omdat die polisielid glo baie soos een van die rowers gelyk het.

Die kabinet het laer getrek om Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, wat tans in ’n reusagtige stryd gewikkel is met die onderwysvakbond Sadou.

Die kabinet het laer getrek om Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, wat tans in ’n reusagtige stryd gewikkel is met die onderwysvakbond Sadou.

Accelerate with Podcasts & Apps for over 25 Languages!

Podcast Course & Apps for 25+ Languages

Innovative Language's podcast and mobile app learning system provides legendary amounts of cool language learning content. Anywhere, anytime.

Make sure you get the most out of your time and effort learning a language by using a modern system that is versatile, effective and fun.

View all available languages.

LanguagePod101 Podcasts