afrikaans web feeds

Die kabinet het laer getrek om Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, wat tans in ’n reusagtige stryd gewikkel is met die onderwysvakbond Sadou.

Onenigheid bestaan oor die toekoms van Vlakplaas, waar die hoofkwartier van die veiligheidspolisie se sogenaamde moordbendes in die apartheidsera was.

Die Proteas gaan Pakistan Sondag in pienk uitrustings pak in die derde wedstryd in die eendagreeks op die Wanderers in Johannesburg.

Die minister van openbare werke het gister jakkalsdraaie gegooi om ’n verslag oor die omstrede Nkandla-landgoed uit die openbare oog te hou.

Twee Australiese parlementslede het onlangs in dié land se parlement uitgevaar teen Suid-Afrika se beweerde swak vliegveiligheidsprosedures.

Die Suid-Afrikaanse Padagentskap (Sanral) kan nie pa staan vir ’n koedoe wat laatnag uit lang gras langs die pad in Limpopo gespring en ernstige gesigbeserings aan ’n motoris veroorsaak het nie.

Accelerate with Podcasts & Apps for over 25 Languages!

Podcast Course & Apps for 25+ Languages

Innovative Language's podcast and mobile app learning system provides legendary amounts of cool language learning content. Anywhere, anytime.

Make sure you get the most out of your time and effort learning a language by using a modern system that is versatile, effective and fun.

View all available languages.

LanguagePod101 Podcasts