afrikaans web feeds

Twee Australiese parlementslede het onlangs in dié land se parlement uitgevaar teen Suid-Afrika se beweerde swak vliegveiligheidsprosedures.

Die Proteas gaan Pakistan Sondag in pienk uitrustings pak in die derde wedstryd in die eendagreeks op die Wanderers in Johannesburg.

Die Suid-Afrikaanse Padagentskap (Sanral) kan nie pa staan vir ’n koedoe wat laatnag uit lang gras langs die pad in Limpopo gespring en ernstige gesigbeserings aan ’n motoris veroorsaak het nie.

Die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika (Okosa) het kragtens wet “geen keuse” nie as om TopTV toe te laat om drie oorsese pornografie-kanale uit te saai.

Reeva Steenkamp se ouers moet voor die einde van April uit hul huis in Seaview buite Port Elizabeth wees.

Die polisie is betrek by nóg ’n sleepskandaal.
Dit het gister aan die lig gekom dat ’n polisieman van Noordwes in hegtenis geneem is nadat hy glo ’n hoftolk langs sy polisievoertuig gesleep het terwyl hy hom aan die nek vasgehou het.

Konst. Stephen Mohitlhi van die provinsiale misdaadtoneelondersoekspan het getuig daar was geen teken dat iemand by Steenkamps se huis op die plaas Naauwhoek by Griekwastad ingebreek het nie.

Accelerate with Podcasts & Apps for over 25 Languages!

Podcast Course & Apps for 25+ Languages

Innovative Language's podcast and mobile app learning system provides legendary amounts of cool language learning content. Anywhere, anytime.

Make sure you get the most out of your time and effort learning a language by using a modern system that is versatile, effective and fun.

View all available languages.

LanguagePod101 Podcasts