afrikaans web feeds

"Ek staan hier voor julle as die nasionale kommissaris van die Suid-Afrikaanse polisie om vir julle te sê die optrede, professionaliteit en integriteit van die polisiediens as geheel is uiteindelik my verantwoordelikheid," het Genl. Riah Phiyega, nasionale polisiehoof, vandag voor die Farlam-kommissie van ondersoek getuig.

Meer as 1 300 vroue en kinders is die afgelope jaar in 'n hospitaal buite Polokwane behandel nadat hulle verkrag is.

'n Suster van die vermoorde Deon Steenkamp het Donderdag in trane uitgebars toe foto's van haar broer se lyk op die skerm in die hooggeregshof in Kimberley vertoon is.

Lt. André Mcanda het in die Griekwastad-moordsaak bevestig die vloer van die huis waarin die lyke van Deon, Christel en Marthella Steenkamp gevind is, was besmet weens die baie mense wat toegang tot die huis gehad het.

Die Griekwastad-moordverhoor word Donderdag voortgesit, met 'n forensiese kenner wat verder onder kruisverhoor geneem word. (Twiets binne).

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) wil kulula.com se omstrede reklameveldtog nekomdraai waarin dié lugdiens daarop aanspraak maak dat hy “die mees Suid-Afrikaanse lugdiens” is.

Verwag om voortaan op Vrydae ’n bietjie meer lyf van jou kollegas te sien. En, nee, dis nie dié wat gereeld Vrydae van die werk wegbly nie.

Gerhard van Rooyen, seun van die pedofiel Gert van Rooyen, sal volgende maand vir die sewende keer in sy 44 lewensjaar gevonnis word nadat hy skuld op agt aanklagte van bedrog beken het en skuldig bevind is.

Accelerate with Podcasts & Apps for over 25 Languages!

Podcast Course & Apps for 30+ Languages

Innovative Language's podcast and mobile app learning system provides legendary amounts of cool language learning content. Anywhere, anytime.

Make sure you get the most out of your time and effort learning a language by using a modern system that is versatile, effective and fun.

View all available languages.

LanguagePod101 Podcasts