afrikaans web feeds

Die moontlikheid dat Klerksdorp en omliggende dorpe en townships van vandag sonder krag sou wees, is afgeweer toe die munisipaliteit gister ter elfder ure ’n betalingsooreenkoms met Eskom bereik het.

Betogers het gister in Pretoria gedreig om Gautrein-waens aan die brand te steek as die Metrorail-diens in die hoofstad nie gou verbeter nie.

Die lugmag sal drasties planne moet begin maak om sy lugvervoervermoë te moderniseer, anders gaan hy binne enkele jare met ’n klomp nuttelose, stokou vliegtuie sit.

’n Nuutgeboude sentrum in Vaalwater wat deur Limpopo se onderwysdepartement gehuur word, staan die afgelope vier jaar feitlik leeg.

Die Wolmaransstad-omgewing in Noordwes het gister teen druktyd steeds nie water gehad nie nadat die toevoer afgesny is omdat die munisipaliteit se waterskuld sowat R38 miljoen beloop.

Die NG Kerk borg nie twyfel nie.
Die moderamen van die NG Kerk se algemene sinode het in ’n verklaring gesê die kerk is bereid tot oop gesprek, maar kan moeilik gesprekke borg as die aanduidings is dat dit sy kernbelydenis in die gedrang kan bring en tot groter twyfel gaan lei.

’n Man wat op Facebook rassistiese opmerkings oor die Westdene-busramp gemaak het, het gister blomme op die grafte van die slagoffers gesit.

Accelerate with Podcasts & Apps for over 25 Languages!

Podcast Course & Apps for 25+ Languages

Innovative Language's podcast and mobile app learning system provides legendary amounts of cool language learning content. Anywhere, anytime.

Make sure you get the most out of your time and effort learning a language by using a modern system that is versatile, effective and fun.

View all available languages.

LanguagePod101 Podcasts