beeld south africa news in afrikaans

Katolieke gelowiges het hul 266ste “Papa” gekry. (Skakel na video binne).

Net aan die Wes-Rand het die nooddienste al dié somer meer as 78 slange van inwoners se erwe verwyder.

’n Forensiese kundige was so getraumatiseerd deur die moordtoneel en -ondersoek dat hy foute met die dokumentering van bewysstukke in die Griekwastad-moordsaak begaan het.

Die Tshwane-Dierebeskermingsvereniging (DBV) het die res van die duisende jong lêhenne wat blykbaar twee weke laas kos op ’n landbouhoewe wes van Pretoria gekry het van kant gemaak.

Die polisie is warm op die spoor van ’n vierde verdagte in die ondersoek na die moord op die boks­legende Corrie Sanders en ’n vuurwapen wat moontlik in die moord gebruik is.

Accelerate with Podcasts & Apps for over 25 Languages!

Podcast Course & Apps for 25+ Languages

Innovative Language's podcast and mobile app learning system provides legendary amounts of cool language learning content. Anywhere, anytime.

Make sure you get the most out of your time and effort learning a language by using a modern system that is versatile, effective and fun.

View all available languages.

LanguagePod101 Podcasts