beeld south africa news in afrikaans

Nuwe videomateriaal van die Marikana-slagting waarin ’n polisieman ’n bebloede en beseerde mynwerker in die gesig skop, is gister vertoon.

Die NG Kerk borg nie twyfel nie.
Die moderamen van die NG Kerk se algemene sinode het in ’n verklaring gesê die kerk is bereid tot oop gesprek, maar kan moeilik gesprekke borg as die aanduidings is dat dit sy kernbelydenis in die gedrang kan bring en tot groter twyfel gaan lei.

Lewenslange tronkstraf is gister opgelê aan twee mans wat ’n boer van Ottosdal vier keer geskiet en toe sowat 1,5 km ver agter sy bakkie gesleep het terwyl hy nog geleef het.

Lewenslange tronkstraf is gister opgelê aan twee mans wat ’n boer van Ottosdal vier keer geskiet en toe sowat 1,5 km ver agter sy bakkie gesleep het terwyl hy nog geleef het.

’n Stellenbosse vrou en haar dogters kry byna $1,45 miljoen (meer as R13 miljoen) van Afriqiyah Airways nadat die gesin se primêre broodwinner dood is toe ’n vliegtuig van Johannesburg af in Tripoli, Libië, neergestort het.

Die advokaat wat onder andere dr. Wouter Basson, Jackie Selebi en die Waterkloof-vier verdedig het, is gister buite die hooggeregshof in Pretoria met ’n onbekende middel ingespuit.

Die advokaat wat onder andere dr. Wouter Basson, Jackie Selebi en die Waterkloof-vier verdedig het, is gister buite die hooggeregshof in Pretoria met ’n onbekende middel ingespuit.

Die eienaar van ’n juweliers­winkel in die ooste van Pretoria het gister ’n rooftog afgeweer en vyf gewapende rowers tydens ’n wilde skietery verjaag.

Die eienaar van ’n juweliers­winkel in die ooste van Pretoria het gister ’n rooftog afgeweer en vyf gewapende rowers tydens ’n wilde skietery verjaag.

Adv. Willem Coetzee, vir die verdediging, het Woensdag in die Griekwastad-moordsaak die prosedures wat 'n forensiese kenner gevolg het om bewysstukke te versamel, bevraagteken.

"Volgens my berekeninge is die hele land gereed vir verandering en dit sal ’n groot fout wees vir ’n politieke rolspeler om enige deel van die bevolking te ignoreer."

'n Forensiese deskundige het Woensdag in die Griekwastad-moordverhoor erken administratiewe foute is in die optekening van bewyse begaan. (Lees twiets binne of volg twiets by Beeld_Nuus op Twitter.com).

Aan die bewoners van Mars: Dit is nou al ’n hele tydjie dat ek oor ’n ding wonder . . . ’n Hardnekkige ongemaklikheid wat my nie wil los nie. Want sien, ek kan nie meer stilbly nie. ’n Mens kan ook net soveel kere die woord “verkrag” op lamppale lees . . .

Accelerate with Podcasts & Apps for over 25 Languages!

Podcast Course & Apps for 30+ Languages

Innovative Language's podcast and mobile app learning system provides legendary amounts of cool language learning content. Anywhere, anytime.

Make sure you get the most out of your time and effort learning a language by using a modern system that is versatile, effective and fun.

View all available languages.

LanguagePod101 Podcasts