Download Language Freeware

Byki Free Language Software Downloads Logo

Byki is free software for learning over 70 languages. It's available for all the most popular languages as well as many minority and less-taught languages. Try it now!

You Make Language Happen

Free Language Newsletter

Discover the magic of learning languages.

Subscribe to the Free Language Letter.

Your Name:

Your Email:

Ask Questions, Get Answers

Ask Language Questions

Ask anything about learning and teaching languages! Share your language questions.

View questions that have been asked and answered. Together we are creating a collective knowledge base for effective language learning and teaching. You can help!

news

Honderde mense van die ANC-jeugliga, Sasco en die YCL het vanoggend na die Govan Mbeki-munisipaliteit in Secunda, Mpumalanga, geloop om 'n memorandum te oorhandig.

’n Ouerpaar van Cradock se wens om vir hul siek seuntjie vir die eerste keer die see te gaan wys, het tragies skeef geloop toe die man voor die wiele van ’n aankomende vragmotor beland het.

Genl. Bheki Cele moet afgedank word. Hy het nie die vermoë om die werk as polisiekommissaris behoorlik te doen nie.

’n Man wat na drank en sigarette ruik het glo ’n Pretoriase ­hoërskoolmeisie so erg geteister dat hy by geleentheid ’n vuurwapen op haar gerig het.

Ernst Roets, uitvoerende adjunkhoof van AfriForum, het gister ’n memorandum aan die minister van polisie se kantoor oorhandig waarin hulle vra dat plaasmoorde as prioriteitsmisdade hanteer moet word. (Video binne)